Terwyl ons besig is om Radio Kokanje as die beste radiostasie vir ons spesiale senior luisteraars te vestig, leen ons uitgesoekte programme vanaf ons suster-stasie, Radio Today vir tussentydse uitsendings.

Ons vra om verskoning hiervoor, asook vir u geduld tot tyd en wyl ons Radio Kokanje ordentlik opbou

maar soos als wat uitmuntend en groots eindig, begin ons klein!

____________________________

____________________________

Bederf Jouself met ons Skelm Snoepie

In ons Radio Kokanje Winkel, bied ons geskenkkeuses aan vir ieder en elk se smaak. Hetsy dit 'n "vir my"... of "van my" geskenk, of iets uniek en spesiaal sou wees - bied ons eersteklas-items te kope aan
  • Ons verseker ook dat u geskenkkeuse betyds arriveer! So kry gerus en gerieflik daardie toekomstige geskenk vir Ouma of Oupa hier. ⬇️ Kliek 🔘 om die Radio Kokanje Winkel te besoek.