Hoe om te luister na Radio Kokanje

Ons het metodes om te ontvang, wat elke beurs en vereiste sal pas.

>

Ons Glo vas dat ons die mees Senior Luisteraar Vriendelik Stasie in SA is, en ons het werk gedoen om die beste maniere te vind om u te bereik. en jou na ons tuis te nooi.

Alle opsies kan landswyd gebruik word

-------------------------------------------------------------------------------------------------------------

  • 1) Op ons Webtuiste afr.rt1485.com
  • -------------------------------------------------------------------------------------------------------------

  • 2) By jou Aftree Oord, Tehuis, Sorg Sentrum of Hospitaal, ons maak reelings met bestuur om n Radio Herhaler te Instaleer sodat u op jou FM Radio kan luister.
  • -------------------------------------------------------------------------------------------------------------

  • 3) Ons het n reeks Radios, wat direk vanaf die Internet stroom, en daars niks wat jy hoef te done nie, skakel net aan en luister aan Radio Kokane, of enige bekikbare FM Stasie
  • -------------------------------------------------------------------------------------------------------------

  • 4) Ons het Apps vir Selfone, Apple of Android, en baie radio web tuistes, soos as Soundgarden, SA Radio en andere others, het Radio Kokanje op hulle sisteeme
  • -------------------------------------------------------------------------------------------------------------

    Druk op enige opsie bo, en ons sal meer informasie vir jou kan gee

    Dit is so belangrik dat almal bo 50 Jaar kan met gemak aan Radio Kokanje luister

    Daarom het ons Metodes ontwerp wat gn technologie kennis vereis nie.

    Druk asseblief op die opsies bo en ons is seker daar is n opsie wat u sal pas. en ook n opsie vir Ouma of Oupa, wie miskien nie eers selfone gebruik nie, of u weet miskien van n vriend wie nie so goed kan sien nie meer nie, en sou werklik die Radio Geselskap waardeer.